► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►
Vir ‘n naam vir die besigheid het Horison Motorfietse ‘n prys van R500 uitgeloof vir die beste voorstel en uit die talle wat ontvang is,…
Die Worsman wat onlangs as gespesialiseerde en toegewyde vleishandelaar in die Horison Nywerheidskorf, Orania, geopen het, het hul amptelike openingsviering op Saterdag I Junie 2019…
Gener8 Sustainable Energy Solutions, ʼn landswye franchisegroep met hoofkantoor te Witbank, bied franchise-geleenthede vir geskikte en ondernemende entrepreneurs in die Suid-Vrystaat en Bo-Karoo. Gener8 verskaf…
Volgens die Bemarkingskantoor van die Oorlogsmuseum word ʼn “Rockfees” op die terrein van die Oorlogsmuseum en Vrouemonument in Bloemfontein in Oktober vanjaar beplan ter 120ste…
Sowat 150 deelnemers het vanaf 28 April tot 1 Mei aan een van vier verskillende uithougeleenthede in en om Orania deelgeneem: Vasbyt: 100 km oor…
Op die internasionale front is die grootste verwikkeling die handelstariefoorlog waarin die VSA en China tans indryf, met die VSA wat sy algemene invoertariewe op…
Bladsy 8 van 141
Go to top