► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►
Nadat die organisasie Black First Land First (BLF) deur die Gelykheidshof beveel is om skriftelike verskoning te bied aan alle Suid-Afrikaners omdat hul slagspreuk Land…
Omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng Panyaza Lesufi, bekend vir sy aanvalle op Afrikaanssprekende skole en hul taal-en toelatingsbeleid, het bedank uit sy pos. Die…
Die Gelykheidshof het verlede Maandag ʼn aansoek van die Nelson Mandela Stigting en die Menseregtekommissie aangehoor dat die vorige landsvlag as haatspraak beskou moet word…
’n 72-jarige vrou wat alleen op ’n plaas woon is verlede naweek naby Redelinghuys in die Wes-Kaap, wreed aangerand, vasgebind en verkrag. ’n Verdagte (28)…
’n Herrie het uitgebreek ná die bekendstelling van die Springbokke se nuwe truie vir die Wêreldbeker later vanjaar in Japan. Die kenmerkende Springbok-embleem wat die…
Veelsydige vermaaklikheidskunstenaar Volodymyr Zelenskiy, met geen vorige politieke ondervinding op sy kerfstok nie, het pas die presidentsverkiesing van die Oekraïne oortuigend gewen met 73% van…
Bladsy 10 van 141
Go to top