► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►
Julie is die bedrywigste sportmaand wêreldwyd en vanjaar is geen uitsondering nie - van die hoogtepunte is die volgende: Wêreldbeker Krieket: Die Proteas het onvoorsiens…
Met al meer nasionale handelsmerke wat in Orania vestig, is die jongste geval Orion Hardeware wat ʼn franchise van DIY Depot bekom het. Nadat Ronel…
In ʼn mediaverklaring wys die VF Plus soos volg op slaggate wat betref ontplooiing van die Weermag binnelands in SA, soos wat die regering in…
Ons wil graag, sonder om die beuel van enige politieke party te blaas, enkele sprekende mediaverklarings die afgelope week aanhaal, soos hierdie een van die VF Plus oor die vermoë van die ANC-bewind m.b.t. die toekoms van die land:  …
Dit begogel die verstand en sou nie geglo kon word indien dit nie werklik gebeur het nie: Damestudent Gené Otto word op die NWU Potch-kampus…
Die hele doel van die Zondo-kommissie is om die fenomeen van staatskaping in SA die afgelope sowat 12 jaar te ondersoek en het talle getuies en honderde getuienisse na vore gekom wat met feite aandui dat oud-pres Jacob Zuma die…
Bladsy 2 van 141
Go to top