► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►
ROCKFEES BY DIE VROUEMONUMENT, OORLOGSMUSEUM. FRONT NASIONAAL RIG BRIEF AAN PROF PIET STRAUSS Geagte professor Strauss Re: Beplande Rockfees by die Oorlogsmuseum Bloemfontein: Oktober 2019…
Met hul wortels diep in die Suid-Afrikaanse bodem, is Jupidex ʼn landboumaatskappy wat met 'n beproefde baanrekord landswyd vir die boer van vandag die beste…
Kimberley as stad bekend vir sy kleurryke diamantverlede, word tans byna verswelg onder onbeheerde riool in talle strate. Die rioolaanleg funksioneer slegs op 50% kapasiteit…
Die besluit van MultiChoice om met Ghoemas 2019 die musiekvideo Die Land te boikot omrede Steve Hofmeyr vir hulle persona non grata is vanweë sy…
Met verwysing na die tragiese insident van n jong boer wat doodgeskiet is in die omgewing van Hoopstad en die teenwoordigheid van SAPD uniforms op…
Die wêreld het in afgryse op hul selfone en TV skerms toegekyk hoe die beroemde Notre Dame katedraal en kunsgalery in Parys, Frankryk, in vlamme…
Bladsy 13 van 143
Go to top