► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Besigheid

Daar is bekendgemaak dat die Preller Plein winkel- en sakesentrum in Dan Pienaar, Bloemfontein, oor die volgende 14 maande opgegradeer gaan word deur die toevoeging…
Daar is bekendgemaak dat die Preller Plein winkel- en sakesentrum in Dan Pienaar, Bloemfontein, oor die volgende 14 maande opgegradeer gaan word deur die toevoeging…
In die sage rondom politieke beheer oor die Tesourie en die pogings van pres. Zuma en sy meelopers om van Minister van Finansies Pravin Gordhan…
In Kimberley as die hoofstad van die Noord-Kaap is tans verskeie groot bouprojekte aan die gang, maar swak dienslewering van die Sol Plaatje munisipaliteit veroorsaak…
Hopetown is vir ‘n wye streek die hoofdorp met die aard en verskeidenheid van besighede en dienste beskikbaar. So bv. is daar op die dorp…
Reeds vir jare is die Hopetown Landbouskou die mees suksesvolle plattelandse skou met ‘n sterk landbou-inslag in die Bo-Karoostreek. Vanjaar word die skou vanaf 16…
Bladsy 15 van 21
Go to top