► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Besigheid

Op hierdie stadium is die Noord-Kaap die provinsie in die land met die meeste sonkragaanlegte – 17 in totaal. Dit verteenwoordig 100% van die gekonsentreerde…
‘n Stryd woed tans oor beplande uraanontginning in die Karoo in ‘n streek tussen Beaufort-Wes en Rietbron wat sdeur skaap- en sybokhaarboerdery gekenmerk word. Van…
Anglo American het bekendgemaak dat De Beers Mining in die eerste verkoopsiklus vir 2017 ‘n inkomste van $720 miljoen oftewel sowat R9,7 miljard uit ongeslypte…
Volgens die Lesotho Highlands Development Authority (LHDA) sal die kontrakte vir die ingenieursontwerpe van die Lesotho Hoogland Waterprojek Fase II teen die middel van vanjaar…
Die jongste omsetsyfers en finansiële resultate van Facebook as maatskappy, weerspieël die ongelooflike pas waarteen digitale kommunikasie tans uitbrei en hoe dit inderdaad ‘n leefstylrewolusie…
Volgens alle aanduidings is die mynbousektor in die land in ‘n voortdurende staat van onsekerheid a.g.v. die Mynhandves wat tans vir die derde keer aan…
Bladsy 16 van 21
Go to top