► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Besigheid

In ‘n openbare lesing by die Wits Sakeskool verlede jaar het Minister van Kleinsake-ontwikkeling Lindiwe Zulu gesê dat sowat 2,8 miljoen klein en mediumgrootte besighede…
Die Mediumtermyn Begroting wat Minister van Finansies Pravin Gordhan op 26 Oktober 2016 voor die Parlement gelê het, bevat eintlik inherent die volgende slegte nuus:…
Nadat hy uitdruklik geïmpliseer is in die staatskapingsverslag van voormalige OB Thuli Madonsela, het Eskom uitvoerende hoof Brian Molefe onverwags aangekondig dat hy bedank met…
Daar is bekendgemaak dat die Menlyn Winkelsentrum aan die oostekant van Pretoria die afgelope jaar vergroot en opgegradeer is om met ‘n verhuurbare oppervlakte onderdak…
Ses van die grootste SA konstruksiemaatskappye het onderneem om gesamentlik R1,25 miljard oor 12 jaar te betaal in ‘n SEB-ontwikkelingsvonds as “boetedoening” vir hul samespanning…
Naspers het aangekondig dat dit sy belang in die grootste Russiese webwerf vir geklasifiseerde advertensies, Avito, verhoog vanaf 17,4% tot 67,9% teen ‘n bedrag van…
Bladsy 17 van 21
Go to top