► Pres. Cyril Ramaphosa vra nasionale dialoog oor moontlikheid om pensioenfondse in bankrot staatsondernemings te belê – “Ons finansiële bronne is uitgeput, terwyl ons ontwikkelingsbehoeftes enorm is” ► Vraag op sosiale media: Hoekom kry regering nie die miljarde staatsgeld wat gesteel is terug nie, maar wil nou die pensioengeld vat van mense wat hard gewerk het daarvoor en toegewyd gespaar het? ► Menseregtekommissie oorweeg stappe teen Ernst Roets van AfriForum oor vertoon van vorige landsvlag op sosiale media, word as “verdelend” beskou ► Petroljoggies landswyd dreig om volgende week te staak oor salarisse, eis verhoging van 12%, maar werkgewers bied slegs 5% ► Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, moes gister meer as R10 miljoen aan Eskom pensioenfonds terugbetaal as onwettig ontvang, maar nog geen teken daarvan nie ► Veldbrand wat versprei tot in St. Francisbaai verwoes 12 huise tot die grond toe ► Storm oor aanranding van blanke kleuters deur swart personeel by Myne Maatjies Dagsorg Sentrum in Randfontein, ouers woedend, drie persone gearresteer, MRK swyg soos graf ► Lastereis van oud-minister Derek Hanekom van R500 000 teen oud-pres. Jacob Zuma, vandag in hooggeregshof in Durban aangehoor, eis omdat Zuma Hanekom “apartheidspioen” genoem het ► Curriebekerreeks word hierdie naweek voortgesit, met slegs Griekwas wat verseker is van plek in halfeindstryd ►

Besigheid

Absa Bank het laasweek sy korporatiewe identiteit verander deur die naam Barclays Africa Group Limited te verander na Absa Group Limited, terwyl dit ook handel…
Absa het aangekondig dat sy korporatiewe identiteit binnekort gaan verander ten einde afstand te skep van die Britse Barclays Groep, met wie bande drasties verminder…
Die bekende konstruksiemaatskappy met internasionale belange, Basil Read, het aangekondig dat dit in vrywillige sakeredding gaan. Met die aankondiging het die aandele van die maatskappy…
Die wins van Naspers het die afgelope jaar bykans verdubbel en het die totale inkomste van die maatskappy tot meer as R20 miljard gestyg. Dit…
'n Nasionale Kleinsake Ekspo, The Small Business Expo, word vanaf 6-8 September 2018 by die Ticketpro Dome, Northriding, Johannesburg, gehou. Dit fokus op klein- en…
Sanlam, wat op 8 Junie 1918 tot stand gekom het as 'n uitvloeisel van die SA Nasionale Trust en Assuransie Maatskappij (Santam), het sopas sy…
Bladsy 5 van 21
Go to top