► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Besigheid

Shoprite het pas 'n nuwe mobiele transaksiediens geloods wat klante in staat stel om te deponeer, onttrek en geld te stuur soos wat hulle kruideniers…
Na berig word, wat nog nie bevestig kon word nie, bestaan die moontlikheid dat die Nasionale Tesourie nog 'n reddingsboei van R5 miljard vir die…
Na gesloer van jare oor wat werklik aangegaan het met die Pickvest-beleggingskema as sindikasiemaatskappye van die Georgiou Eiendomsgroep met hoofkantoor te Bloemfontein, het die bom…
Volgens die jongste jaarverslag van Sanral het die wins van die maatskappy gestyg met 1,5% tot R671,9 miljoen. Die bestelboek staan op R8,19 miljard teenoor…
Volgens 'n verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is die SA Lugdiens as maatskappy nie in staat om homself te red nie en is daar…
Die korttermynversekeraar Santam, wat op 1 Mei 1918 sy deure in Burgstraat, Kaapstad, oopgemaak het, vier vanjaar sy eeufees. Santam het, soos Sanlam en Volkskas…
Bladsy 6 van 21
Go to top