► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Besigheid

Die relatief jong lugdiens FlySafair, gebaseer in SA, is deur TripAdvisor, die grootste reiswebtuiste ter wêreld, aangewys as die beste lugdiens in Afrika. FlySafair het…
Die bedryf van kleinhandelwinkels in verskillende ekonomiese sektore word tans radikaal getransformeer deur nuwe tegnologiese ontwikkelings en toepassings. Waar selfoon die gom is wat tans…
Solidariteit beplan regstappe ten einde langs wetlike kanale 'n hofaansoek te bring dat SA Airways, wat al vir jare aanhoudend verliese van miljarde rand ly…
Die eerste bio-raffinadery in Suid-Afrika vir die verwerking van bio-afvalstowwe is pas in Durban geopen vir dienslewering aan die bosbou-, agroverwerking- en ander bio-bedrywe. Bekend…
In SA soos in talle Westerse lande is daar wat betref die bemarkingstrategie van groot supermark kettinggroepe in die voedselbedryf, 'n opmerklike wegbeweeg van prysadvertering…
Volgens ‘n mediaverklaring raak Syngenta internasionaal meer sensitief vir die markomgewing wêreldwyd waarbinne dit funksioneer deur o.m. kweekhuisgasvrystellings met 14% te verminder per eenheid wat…
Bladsy 7 van 21
Go to top