► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Besigheid

'n Prima meganiese ingenieurssaak, Leon Swanepoel Windpomp & Algemene Hersteldienste, te Carnarvon, met vele vertakkings in die Karoo, is te koop. In bedryf sedert 1…
Die Duitse KfW Ontwikkelingsbank het ‘n lening van R900 miljoen toegestaan aan die Landbank om sy leningsboek te herfinansier en om langer-termyn lenings te kan…
Die Financial Advisory and Intermediary Services Act (FAIS) oftewel Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste, wat verskillende afdelings van die finansiële sektor reël, is steeds…
Daar word wyd gespekuleer dat Air Namibia op die rand van bankrotskap is en dat dit teen 'n lopende verlies bedryf word. Die lugdiens is…
Moderne ligte nywerheidspersele te Orania is tans te huur – sluit in werkswinkel, kombuis, toilet en kantoor / vertoonlokaal. Kontak Francois Joubert by 082 460…
'n Prima meganiese ingenieurssaak, Leon Swanepoel Windpomp & Algemene Hersteldienste, te Carnarvon, met vele vertakkings in die Karoo, is te koop. In bedryf sedert 1…
Bladsy 8 van 21
Go to top