► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Besigheid

Uitstekende beleggingsgeleenthede is beskikbaar in die Gannabos Behuisingsprojek wat tans te Orania ontwikkel word ten einde die reuse plaaslike behoefte vir bekostigbare behuising aan te…
Om die beste te kry van die Dohne Merinos as 'n SA-geteelde en dubbeldoelige skaapras, kan die jaarlikse produksieveiling van Schietfontein Boerdery in die distrik…
Die herstel van verweerde en stukkende boeke en enige papierdokumente en publikasies is deesdae 'n rare vaardigheid en diens, maar dit is presies wat Bibliophilia…
Laeveld Agrochem het 'n opwindende alles-in-een saadpak op die mark geplaas waardeur mens groente kan kweek om vir tot ses mense kos te voorsien vir…
Klok Inn, ‘n nuwe vakansie-oord net buite Hopetown op die R12 na Kimberley, voor die brug oor die Oranjerivier, op linkerhand, word tans ontwikkel en…
Gem Diamonds het 'n diamant van 114 kar. in Lesotho uitgehaal, wat kom nadat Firestone Diamonds 'n week vroeër 'n diamant van 110 kar. in…
Bladsy 13 van 21
Go to top