►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Minder oefen by Virgin Active

Vanweë tariefverhogings het Virgin Active gimnasiums in SA verlede jaar sowat 10 000 lede verloor en staan sy totale lidmaatskap nou op ongeveer 728 000. Dit verteenwoordig bykans 63% van die wêreldwye Virgin Active-lidmaatskap. Virgin Active word deur die beleggingsmaatskappy Brait besit, waarin Christo Wiese die grootste aandeel besit. Ander groot belange van Brait sluit in die voedselvervaardiger Premier, die Britse kleinhandelaar New Look en Iceland Foods.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top