► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Vir ‘n naam vir die besigheid het Horison Motorfietse ‘n prys van R500 uitgeloof vir die beste voorstel en uit die talle wat ontvang is, was die eenparige besluit van die eienaars dat Horison Motorfietse die beste is. Die voorstel is ingedien deur Bennie Taljaard.

Op die foto oorhandig Gert van Coppenhagen van Horison Motorfietse die prys aan Taljaard, tesame met ‘n geraamde sertifikaat.

Foto: Ditsem Nuus

Gradeer die artikel
(0 stemme)

1 comment

  • Beukes - Vrydag, 24 Mei 2019

    Baie dankie dat julle ons so gereeld op hoogte bring met die jongste nuus en ontwikkelinge op Orania. Ek stel dit baie hoog op prys en hou julle juis hiervoor elke dag dop, al woon ek nie in julle ontvangsarea nie. Doen asseblief so voort. Uitstekende werk, dankie.

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top