►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Fokus op De Aar: De Aar Energiesentrum

Johann Dannhauser
De Aar is een van enkele dorpe in die Noord- en Wes-Kaap wat deur die regering geoormerk is as sentrums waar grootskaalse alternatiewe energiebronne ontwikkel kan word. Van die ander dorpe is Upington, Pofadder, Copperton, Loeriesfontein en Vredendal.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top