►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Nou in sy tweede jaar, word The Money Expo op 8 en 9 Julie 2016 by die Sandton Konvensiesentrum aangebied as en van die grootste byeenkomste van beleggers, entrepreneurs, uitvoerende beamptes en nywerheidsleiers in SA. Dit word gereël deur Moneyweb en het ten doel om die ingewikkeldhede van die finansiële wêreld op ‘n vereenvoudigde en hanteerbare basis te plaas.

Uitstallers by die geleentheid vanjaar sluit in aandelemakelaars, batebestuurders, finansiële beplanners, eiendomsontwikkelaars, entrepreneurs in die gesondheid- en welstandsektore, besigheidsinkubasie en FinTech-spelers.

Vir meer inligting besoek http://themoneyexpo.co.za of kontak Tracy by 011 344 8600 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..">Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top