►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Vrae oor miljarde deur PIC

‘n Storm is besig om op te steek oor inligting wat in die Parlementêre Komitee vir Finansies bekendgemaak is dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) oftewel Public Investment Corporation (PIC) geheime beleggings gemaak het ter waarde van sowat R44,58 miljard. Die DA het dringend meer inligting aangevra, wat egter tot op datum nog nie deur die belanghebbendes verskaf is nie.

Daar is egter buitengewone belangstelling in die aangeleentheid aangesien die OBK staatsfondse bestuur vir ‘n aantal groot kliënte, insluitende die Staatsdienspensioenfonds.  

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top