►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Nedbank moontlike sluiting van takke

Nedbank het aangekondig dat dit ses geboue gaan verkoop waarin sy takke geleë is te Morreesburg, Mosselbaai, Ceres, Robertson, Vredenburg en die Paarl. Die bank is van voornemens om die geboue by die kopers te huur en wat geleentheid sou gee om moontlik later besluite te neem oor sluiting van die takke.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top