►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Ses konstruksiemaatskappye gee R1,25 miljard vir SEB

Ses van die grootste SA konstruksiemaatskappye het onderneem om gesamentlik R1,25 miljard oor 12 jaar te betaal in ‘n SEB-ontwikkelingsvonds as “boetedoening” vir hul samespanning sedert 2009 om gunstigde tenders vir mekaar te beding. Die ses maatskappye is WBHO, Aveng, Group Five, Basil Read, Raubex en Stefanutti Stocks. Intussen oorweeg Murray & Roberts nog die opsie.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top