►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Menlyn Winkelsentrum grootste in Afrika

Daar is bekendgemaak dat die Menlyn Winkelsentrum aan die oostekant van Pretoria die afgelope jaar vergroot en opgegradeer is om met ‘n verhuurbare oppervlakte onderdak van 170 000 m^2 die grootste winkelkompleks in Afrika te word. Die ingebruikneming van die nuwe sentrum, wat verlede jaar deur die swart bemagtigingsmaatskappy Pareto Limited gekoop is, is geskeduleer vir 28 November 2016. 

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top