► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Besigheid

Die netto aantal bedryfsregte oftewel franchises in die voertuigsektor het gestyg vanaf 60 in 2012 tot 79 in 2017. Bedryfsregte in hierdie sektor kom en…
Vooruit as 'n projek van AfriForum wat opleidingsessies en -seminare vir eienaars van sake-ondernemings, entrepreneurs, werknemers en werkgewers in Afrikaans aanbied, het op 6 Desember…
Die gevestigde landboumaatskappy Senwes met veral in Sentraal-SA uitgebreide belange, is steeds op 'n stewige winspad. Dit het vir die ses maande tot einde Oktober…
In ‘n mediaverklaring sê die vakbond Solidariteit: “Nadat ons met die bestuur van die staatsbeheerde Denel vergader het, het ons met skok en kommer verneem…
Terwyl Suid-Afrika op die grond lê a.g.v. die eerste en grootste staatskaping in sy geskiedenis, soos veroorsaak die ANC-regering, kom die nuus van die feitlike…
In 'n verrassende verslag van die WNNR (CSIR) oor die potensiaal van hernubare energie in SA, word verklaar dat hernubare energie teen 2050 sowat 90%…
Bladsy 7 van 19
Go to top