► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Besigheid

Honderde ontstelde Transnet-pensioenarisse het verlede Woensdag op Kerkplein in Pretoria bymekaargekom en meer inligting geëis oor hul hofsaak teen Transnet en om uit te vind…
Terwyl SA Airways 'n bodemlose put is waarin miljarde rand belastingbetalergeld al vir jare gegooi word om die lugdiens operasioneel te hou, word die plaaslike…
 Werk het begin aan die onwikkeling van 'n nuwe oopgroef vloeispaatmyn, die Nokeng Fluorspar Mine, by Rust de Winter, 80 km noordoos van Pretoria. Finansiering…
Teen 'n groeikoers van 100 000 nuwe kliënte per maand, het Capitec Bank verlede maand die kerf van 9,2 miljoen aktiewe kliënte bereik. Die wesensverdienste van…
Volgens inligting in die Vrystaatse Wetgewer verskaf deur die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme, Omgewingsake en Kleinsake Ontwikkeling, dr. Benny Malakoane, is nog ‘n maatskappy…
Die kleinhandelsreus Star met die Steinhoff Groep as beherende aandeelhouer gaan eenvoudig net van krag tot krag met die een oorname na die ander en…
Bladsy 8 van 19
Go to top