► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Besigheid

Die padboumaatskappy Raubex, wat in 1974 deur Koos Raubenheimer van Bloemfontein gestig is en ontwikkel het tot JSE-genoteerde maatskappy met 'n markkapitalisasie van R4,31 miljard,…
Tydens 'n vergadering van die Finanskomitee van die Parlement gister het dit aan die lig gekom dat die SAA die afgelope twee maande 'n totale…
Vanweë tariefverhogings het Virgin Active gimnasiums in SA verlede jaar sowat 10 000 lede verloor en staan sy totale lidmaatskap nou op ongeveer 728 000.…
Dit blyk dat die SA Airways as staatsmaatskappy tans finaal bankrot is. Volgens 'n mediaverklaring van die DA het die SAA sedert verlede jaar die…
Die suiwelmaatskappy DairyBelle wat vir meer as 'n geslag 'n huishoudelike naam in Bloemfontein was en later sy hoofkantoor in Epping, Kaapstad gevestig het, is…
Coca-Cola Beverages SA (CCBSA) het 21,5% van sy aandeel in Appletiser SA aan twee SEB-maatskappye verkoop - 17.5% aan African Pioneer Group (APG) en 4%…
Bladsy 10 van 19
Go to top