► Verskoning gister geen Hooftrekke weens onvoorsiene omstandighede, vandag dubbel ► Afrikaner-gemeenskap ontstoke oor haatspraak van Panyaza Lesufi Gauteng LUR vir Onderwys teen Afrikaans, wat sê dit “gaan sy verstand te bowe dat daar stryd is in skole vir Afrikaans as daar nie meer een universiteit is wat Afrikaans as onderrigmedium het nie” ► In terreuraanval 20 Mei op plaas tussen Fochville en Westonaria deur agt gewapende aanvallers op pa (55) en dogter (17) is dogter herhaaldelik verkrag ► Nog terreuraanvalle op plase: ► 21 Mei by Louis-Trichardt, Limpopo, Annette Kennealy voormalige DA raadslid vermoor in haar plaashuis aangetref ► 19 Mei by Addo, Oos-Kaap, vroulike plaaswerker deur twee gewapende aanvallers met messe gesteek, kontant geroof ► 17 Mei by De Doorns, Wes-Kaap, vyf gewapende aanvallers oorval bejaarde egpaar laataand in hul huis , beroof, geen verder besonderhede tans beskikbaar nie ► 87-jarige man in Tshwane in Distrikhospitaal erg aangerand deur personeel toe hy hulle aanspreek omdat hulle hom in Zoeloe en Tswana spot ► Pretoria Hooggeregshof gee uitspraak dat bevinding van OB Busisiwe Mkhwebane in saak van Estina-suiwelprojek by Vrede in Vrystaat so swak is dat dit tersyde gestel word ► Geweldige uittog van voorste SA rugbyspelers na klubs in die buiteland Engeland, Europa, Japan en VSA, o.a. Bulle-kaptein en Springbok-losskakel Handré Pollard ► Berigte dat hongersnood dreig in Zimbabwe a.g.v. droogte en lae vlak van Karibadam, sowat 3 miljoen mense benodig voedselhulp en beurtkrag word toegepas ►

Besigheid

Op hierdie stadium blyk dit in SA twee nuwe banke plaaslik gaan open. Die eerste is een deur die landboumaatskappy Afgri Group Holding (AGH) wat…
Tydens die spitsberaad oor werke (“Jobs summit”) op 4 Oktober in Johannesburg het pres. Cyril Ramaphosa dat die regering ʼn bedrag van R100 miljard geoormerk…
Stef le Roux en Tiaan Deysel van Waterways, Bloemfontein en Kimberley, is  vennote in 'n besigheid wat spesialiseer in die verskaffing van hoë gehalte loodgieters-…
Op 25 Oktober 2018 bied die bekende Marochel Bonsmarastoet op die plaas Dagbreek tussen Kimberley en Warrenton hul 5de jaarlikse produksieveiling aan.  Op aanbieding is…
Te Kwaggafontein wes van Bloemfontein word tans een van die grootste ligte industriële en kommersiële ontwikkelings in sentraal Suid-Afrika voltooi. Die ontwikkeling bestaan uit drie…
  Radio Rosestad as Afrikaanse gemeenskapsradiostasie gestig in 1994 en wat op 100.6 FM in Bloemfontein en omgewing uitsaai, het tans ʼn vakature vir Stasiebestuurder.…
Bladsy 2 van 20
Go to top