Aletheim 1

► Pres. Trump van VSA en pres. Vladimir Putin van Rusland vandag kritieke beraad in Helsinki, Finland; Illuminati vrees goeie verstandhouding en bevordering van nasionalisme ► Pres. Cyril Ramaphosa sê R150 miljard beleggings van Saoedi-Arabië in SA, hoofsaaklik in energie; sy swaer Patrice Motshepe saam met hom daar, sy ander swaer Jeff Radebe Minister van Energie ► Artikel in Rapport deur dr. Frans Cronjé van SAIRV: Grondbeleid in SA soos nou geformuleer Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondsake beteken volslae Kommunisme ► Plaasaanval by Tarlton in Noordwes: Bejaarde egpaar erg aangerand en lank gemartel, met brandwonde in hospitaal opgeneem ► Vir kommentaar en navrae oor twee sonaanlegte deur Solar Capital by onderskeidelik Orania en Luckhoff, kontak Shawn 083 325 9965 of Percy 082 802 3728 ► Terwyl Kimberley brand oor swak dienslewering, sê DA ANC-provinsiale leier Zamani Saul is skoonveld, skuld persoonlik glo munisipaliteit R121 000 ► Vrystaat Kunstefees 2018 met talle kontroversiële produksies moet heelwat vertonings kanselleer weens gebrek aan belangstelling; waarnemers sê die fees is floumakou ► Berig dat hoës by Eskom petrolkaarte het ter waarde van R500 000 per jaar ► Moedige Kevin Anderson van SA in Wimbledon manseindstryd geklop deur Novak Djokovic 6-2, 6-2, 7-6 ► Proteas maak skande in eerste kriekettoets in Sri Lanka ► Dis bitterrrr-koud!

Ekonomie (83)

Die MeerKAT radioteleskopiese projek by Carnarvon, die grootste van sy soort in die suidelike halfrond en beslaande agt reuse skottels op 'n terrein van 130…
Volgens 'n mediaverklaring van die DA, is daar onweerlegbare getuienis dat die SA Buro vir Standaarde (SABS) disfunksioneel geraak het en as 'n instansie nie…
Met die betrokkenheid van die vakbond Solidariteit in onderhandelinge met die regering oor 'n nuwe Handves vir die mynbousektor, is die volgende vier toegewings behaal…
Volgens Stats SA het die bruto nasionale produk (BNP) in die eerste kwartaal van vanjaar met 2,2% gekrimp, hoofsaaklik a.g.v. ‘n daling in die uitset…
Die tragedie van Tygerberg Hospitaal word soos volg deur Front Nasionaal op sosiale media beskryf: “Aan die einde van 1967 kondig Die Burger aan dat…
‘n Selfverduidelikende mediaverklaring van die VF Plus Gauteng lui soos volg: “Kinderhuise in Gauteng wat staatmaak op finansiële ondersteuning in die vorm van provinsiale toelaes…
Bladsy 1 van 11

VVK2 banier