► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Ekonomie (107)

Na berig word beplan die kabinet 'n reddingsboei van in totaal R59 miljard om die staatsondernemings Sanral, SAA, SABC en Poskantoor van bankrotskap en likwidasie…
Volgens die jongste kwartaallikse indiensnameverslag van Stats SA het die werkloosheidspersentasie in die Vrystaat met 1.6 % vir opeenvolgende kwartale toegeneem - die hoogste van…
In 'n mediaverklaring sê die VF Plus dit is ten sterkste gekant teen enige gebruik van geld in die beleggingsfondse van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK),…
Met die opkoms en ontwikkeling van kripto-geld soos bitcoin en die blokkettingtegnologie voorspel kenner soos Dawie Roodt van die Efficient Groep dat konvensionele geld en…
Die ander nuus wat die saketoneel oorheers is die Bekendmaking van die finansiële resultate van Eskom as nasionale kragvoorsiener en wat daarop dui dat die…
Die tydskrif Mining Weekly berig dat die waarde van onwettige mynaktiwiteite in Suid-Afrika meer as R7 miljard per jaar beloop. Dit is gelykstaande aan die…
Bladsy 3 van 14
Go to top