► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Ekonomie (107)

Volgens die vakbond Solidariteit kan die afleggingskrisis waarin Lonmin hom tans bevind, tot 'n bloedbad i.t.v. werksgeleenthede lei. Die vakbond is egter positief dat indien…
Die verlammende en verarmende nasionale busstaking is ná 'n maand beëindig sonder dat dit lyk asof die vakbonde, in besonder Numsa, hul sin gekry het.…
Kennis moet geneem word van die Mandela Mining Precinct wat vandeesmaand in Johannesburg tot stand gekom het as 'n omvattende navorsingsprojek vir die mynbedryf in…
Voetuiguitvoere vanuit Suid-Afrika na die buiteland het 2017 bykans R165 miljard beloop – sowat 14% van die totale uitvoerverdienste van die land. Die syfer is…
Dit is veral in die mynbedryf waar die grootste swart ekonomiese bemagtiging toegepas is met sowat 'n astronomiese R159 miljard wat die afgelope 12 jaar…
Die eerste aflandige diensbasis (off-shore supply base) in SA vir die diens van aflandige gas- en oliemaatskappy langs die weskus van Afrika, gaan by Saldanhabaai…
Bladsy 5 van 14
Go to top