► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Ekonomie (107)

Die Vrystaat is gedurende die dekade van die premierskap van Ace Magashule 2009-2018 verniel soos nog nooit in sy geskiedenis nie – die meeste munisipaliteite…
In 'n mediaverklaring deur die VF Plus word daarop gewys dat terwyl groot vrae hang oor die beoogde notering van ʼn nuwe mediamaatskapppy wat straks…
Bykans alle kosprodukte vandag te koop in Suid-Afrikaanse supermarkte en winkels dra die Halaal-teken, wat ingevolge 'n ooreenkoms tussen Moslem-instansies en die regering 'n bepaalde…
“Die SA ekonomie bly in die weegskaal, met ambivalente mark- en politieke tendense wat ʼn rol speel en wat ekonomiese heil in die komende jare…
Hoewel SASSA deur die Grondwethof vergunning gegee is dat Cashmaster Payment Services (CPS) vir die volgende ses maande vanaf 1 April 2018 steeds die landswye…
In ‘n onlangse verklaring deur Goolam Ballim, hoofekonoom van Standard Bank, sê hy met verwysing na die nasionale begroting vir 2018/19 die onderste deel van…
Bladsy 6 van 14
Go to top