►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Ekonomie (108)

Die verbysterende spoed waarteen die waarde van die kriptogeldeenheid bitcoin styg, beteken sy markwaarde is nou meer as die BBP van sommige lande. Dit is…
Uit ‘n antwoord op ‘n Parlementêre vraag van die DA blyk die yslike verlies aan deskundigheid (“brain drain”) wat die SA Inkomstediens (SAID) oftewel SARS…
“Beoogde wysigings aan bestaande belasting- en administrasiewette sal dien as verdere spykers in Suid-Afrika se finansiële doodskis en sal bloot ʼn kanaal skep waarlangs belastinggeld…
Die Mediumtermybegroting vir 2017/18 wat Minister van Finansie Malusi Gigaba op 25 Oktober 2017 in die Parlement ter tafel gelê het, toon in sleutelopsigte dat…
By die onlangse Gauteng Infrastruktuur Beleggingskonferensie het premier David Makhura gesê die provinsie kort R1,8 triljard om sy infrastruktuur op te gradeer na die standaard…
In 'n mediaverklaring wys die DA daarop dat jaarverslae wat nasionale departemente tot dusver by die Parlement ingedien het vir die 2016/17 finansiële jaar toon…
Bladsy 8 van 14
Go to top