► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Ekonomie (107)

 Te veel hande en te min werksgeleenthede is die ongesonde arbeidsituasie in Suid-Afrika wat die ANC-regering geskep het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus…
Groot skeptisisme heers oor die versekering wat Minister van Finansies Malusi Gigaba eergister gegee het dat die R1 800 miljard van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) veilig…
Op die jongste uitgawe van die ranglys van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF), wat die politieke, ekonomiese en maatskaplike stand in lande monitor, het Suid-Afrika…
Vrae word deur opposisiepartye gevra oor beweringe dat die Dept. van Water en Sanitasie en Prasa twee mega kontrakte met twee Chinese staatsondernemings gesluit het…
Die SA Inkomstediens (SAID / SARS), wat 'n politieke slagveld geword het met pres. Zuma wat opponent Minister Pravin Gordhan met Malusi Gigaba vervang het…
Dit is aangekondig dat PetroSA op die onlangse Brics-beraad in China 'n kontrak van R5,1 miljard toegeken het aan die Russiese staatsontginningsgroep Rosgeo om aardgas…
Bladsy 9 van 14
Go to top