► Pres. Cyril Ramaphosa vra nasionale dialoog oor moontlikheid om pensioenfondse in bankrot staatsondernemings te belê – “Ons finansiële bronne is uitgeput, terwyl ons ontwikkelingsbehoeftes enorm is” ► Vraag op sosiale media: Hoekom kry regering nie die miljarde staatsgeld wat gesteel is terug nie, maar wil nou die pensioengeld vat van mense wat hard gewerk het daarvoor en toegewyd gespaar het? ► Menseregtekommissie oorweeg stappe teen Ernst Roets van AfriForum oor vertoon van vorige landsvlag op sosiale media, word as “verdelend” beskou ► Petroljoggies landswyd dreig om volgende week te staak oor salarisse, eis verhoging van 12%, maar werkgewers bied slegs 5% ► Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, moes gister meer as R10 miljoen aan Eskom pensioenfonds terugbetaal as onwettig ontvang, maar nog geen teken daarvan nie ► Veldbrand wat versprei tot in St. Francisbaai verwoes 12 huise tot die grond toe ► Storm oor aanranding van blanke kleuters deur swart personeel by Myne Maatjies Dagsorg Sentrum in Randfontein, ouers woedend, drie persone gearresteer, MRK swyg soos graf ► Lastereis van oud-minister Derek Hanekom van R500 000 teen oud-pres. Jacob Zuma, vandag in hooggeregshof in Durban aangehoor, eis omdat Zuma Hanekom “apartheidspioen” genoem het ► Curriebekerreeks word hierdie naweek voortgesit, met slegs Griekwas wat verseker is van plek in halfeindstryd ►

Ekonomie (107)

Daar is sprake dat die mynmaatskappy Sibanye Gold 'n totaal van 10 200 poste in die slag gaan laat bly. Hoewel die amptelike syfer van geaffekteerde…
Die Gibela Konsortium het aangekondig dat die eerste plaaslik-geboude X'Ttrapolis Mega pendeltrein aan Metrorail van Prasa teen die einde van 2018 gelewer sal word. Dit…
Die internasionale mobiele betaal stelsel Alipay, wat groot in China is, het nou in vennootskap met Peach Payments, 'n SA fintech maatskappy, en die globale…
Die DA sê dat die aankondiging verwelkom word dat Werksmans Prokureurs aangestel is om ondersoek in te stel na 'n tender of sg. Request for…
'n Selfverduidelikende mediaverklaring van die VF Plus oor BTW-terugbetalings lui soos volg: “Die Minister van Finansies se ontduiking van indringende geskrewe vrae van die VF…
Die nuwe Mynbouhandves loop steeds deur onder erge kritiek en het die Kamer van Mynwese, wat nagenoeg 90% van mynmaatskappye in die land verteenwoordig, 'n…
Bladsy 10 van 14
Go to top