► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Ekonomie (107)

Te midde van die meesal slegte nuus in SA kom ʼn brokkie goeie nuus in die vorm van die uiters besige Mount Edgecombe Wisselaar noord…
Volgens Minister van Finansies Tito Mboweni sal staatskuld teenoor BNP teen volgende jaar klim na 65% en sal slegs die rente op hierdie skuld R247,2…
Oor die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Mededinging sê adv. Anton Alberts van die VF-Plus in ʼn mediaverklaring: “Dit lyk ook of hierdie wetsontwerp eerder daarop gerig…
Die DA het na ontleding van die jaarverslae van staatsdepartemente en staatsondernemings vir die finansiële jaar 2017/18 bereken dat onreëlmatige, vrugtelose en vermorste uitgawes sowat…
Volgens berekeninge van die DA toon 2017/18 jaar verslae van staatsdepartemente en staatsmaatskappye dat minstens sowat R75 miljard gedurende die die boekjaar 2017/18 ongemagtig, vrugteloos…
Terwyl die waterkrane in die munisipale gebied van Mogale City met hoofkantoor te Krugersdorp droog bly, steier inwoners elke maand onder die druk van astronomiese…
Bladsy 2 van 14
Go to top