►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Volgens die jongste jaarverslag van die Belastingombudsman, regter Bernard Ngoepe, het hulle in die jaar tot einde Maart 2016, 3 454 klagtes van belastingbetalers oor die SA Inkomstediens, asook 12 204 navrae ontvang. Dit maak 'n totaal van 15 658 klagtes en navrae en is 62% meer as die vorige jaar.

Volgens die jaarverslag is geen te klein of te groot nie en word aan elke navraag en klagte noukeurig aandag geskenk.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top