►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

In ‘n onlangse verklaring deur Goolam Ballim, hoofekonoom van Standard Bank, sê hy met verwysing na die nasionale begroting vir 2018/19 die onderste deel van die bevolking dra 4c by tot elke R1 van belasting, maar kry in ruil daarvoor 59c van die besteding. Daarteenoor betaal die boonste 50% van die bevolking 72c van elke R1 belasting, maar kry slegs 6c van die besteding.

Voorts het hy gesê SA het nie meer ruimte om verder geld op internasionale markte te leen nie. Soos dit tans staan, bestee die land reeds elke 48 uur R1 miljard aan rente op skuld.  

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top