► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Ekonomie (101)

'n Groot projek is geloods om die gebruik van Platinum op velerlei wyses in die ekonomie te bevorder en om klein besighede aan te moedig…
Solidariteit-verteenwoordigers van Sasol het eenparig ʼn mandaat gegee dat ʼn staking uitgeroep kan word in protes teen Sasol se omstrede personeelaandeleskema, Khanyisa, wat blanke werknemers…
Die MeerKAT radioteleskopiese projek by Carnarvon, die grootste van sy soort in die suidelike halfrond en beslaande agt reuse skottels op 'n terrein van 130…
Volgens 'n mediaverklaring van die DA, is daar onweerlegbare getuienis dat die SA Buro vir Standaarde (SABS) disfunksioneel geraak het en as 'n instansie nie…
Met die betrokkenheid van die vakbond Solidariteit in onderhandelinge met die regering oor 'n nuwe Handves vir die mynbousektor, is die volgende vier toegewings behaal…
Volgens Stats SA het die bruto nasionale produk (BNP) in die eerste kwartaal van vanjaar met 2,2% gekrimp, hoofsaaklik a.g.v. ‘n daling in die uitset…
Bladsy 3 van 13
Go to top