► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Ekonomie (101)

In sy 8 Januarie-toespraak met die ANC-viering in Oos-Londen, het adjunk-pres. Cyril Ramaphosa gesê die konsentrasie van eienaarskap van ekonomie in die land in die…
Die verbysterende spoed waarteen die waarde van die kriptogeldeenheid bitcoin styg, beteken sy markwaarde is nou meer as die BBP van sommige lande. Dit is…
Uit ‘n antwoord op ‘n Parlementêre vraag van die DA blyk die yslike verlies aan deskundigheid (“brain drain”) wat die SA Inkomstediens (SAID) oftewel SARS…
“Beoogde wysigings aan bestaande belasting- en administrasiewette sal dien as verdere spykers in Suid-Afrika se finansiële doodskis en sal bloot ʼn kanaal skep waarlangs belastinggeld…
Die Mediumtermybegroting vir 2017/18 wat Minister van Finansie Malusi Gigaba op 25 Oktober 2017 in die Parlement ter tafel gelê het, toon in sleutelopsigte dat…
By die onlangse Gauteng Infrastruktuur Beleggingskonferensie het premier David Makhura gesê die provinsie kort R1,8 triljard om sy infrastruktuur op te gradeer na die standaard…
Bladsy 7 van 13
Go to top