► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Ekonomie (101)

Volgens die navorsingsfirma GFK South Africa het die verkope van slimfone in die eerste ses maande van vanjaar met 17% gestyg, terwyl die verkope van…
In antwoord op 'n Parlementêre vraag van die VF Plus het Minister van Finansies, Malusi Gigaba gesê die wet maak nie voorsiening vir die beskerming…
 Te veel hande en te min werksgeleenthede is die ongesonde arbeidsituasie in Suid-Afrika wat die ANC-regering geskep het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus…
Groot skeptisisme heers oor die versekering wat Minister van Finansies Malusi Gigaba eergister gegee het dat die R1 800 miljard van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) veilig…
Op die jongste uitgawe van die ranglys van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF), wat die politieke, ekonomiese en maatskaplike stand in lande monitor, het Suid-Afrika…
Vrae word deur opposisiepartye gevra oor beweringe dat die Dept. van Water en Sanitasie en Prasa twee mega kontrakte met twee Chinese staatsondernemings gesluit het…
Bladsy 8 van 13
Go to top