► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Ekonomie (101)

Volgens 'n pasvrygestelde verslag van StatsSA getiteld Poverty trends in South Africa: An examination of absolute poverty from 2006-2015 leef sowat 30,4 miljoen mense in…
In hul verslag oor bankkoste in SA pas gepubliseer, sê die Solidariteit Navorsingsinstituut (SRI): “Daar is bewys van voortdurende sterk mededinging in die transaksionele bankruimte…
Daar is sprake dat die mynmaatskappy Sibanye Gold 'n totaal van 10 200 poste in die slag gaan laat bly. Hoewel die amptelike syfer van geaffekteerde…
Die Gibela Konsortium het aangekondig dat die eerste plaaslik-geboude X'Ttrapolis Mega pendeltrein aan Metrorail van Prasa teen die einde van 2018 gelewer sal word. Dit…
Die internasionale mobiele betaal stelsel Alipay, wat groot in China is, het nou in vennootskap met Peach Payments, 'n SA fintech maatskappy, en die globale…
Die DA sê dat die aankondiging verwelkom word dat Werksmans Prokureurs aangestel is om ondersoek in te stel na 'n tender of sg. Request for…
Bladsy 9 van 13
Go to top