► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►

Ekonomie (101)

Volgens syfers verstrek deur Stats SA was die Vrystaat in 2016 die provinsie met die meeste werksverliese in die land – 68 000. Hiervan was…
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het enorme kommer uitgespreek oor die nuwe Mynbouhandves soos gepubliseer in die Staatskoerant en sê dit is “ʼn resep vir ʼn…
Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede (IRA) se aankondiging dat daar nou meer mense in Suid-Afrika is wat maatskaplike toelaes ontvang as wat daar mense in die…
Die jaarlikse Manufacturing Indaba vind vanjaar plaas 27-28 Junie by Emperors Palace, Ekurhuleni, met die soeklig sterk op die vervaardigingsektor wat verantwoordelik is vir sowat…
Die nuwe Handves vir die mynboubedryf in SA sal na verwagting vandeesweek deur Minister van Minerale Bronne Mosebenzi Zwane in die Staatskoerant gepubliseer word. 'n…
Dit blyk dat 'n melkplaas van wêreldgehalte met internasionale genetika by Hartebeesfontein, Noordwes, wat in 2001 deur die destydse Dept. van Grondsake gekoop is en…
Bladsy 10 van 13
Go to top