► Verskoning gister geen Hooftrekke weens onvoorsiene omstandighede, vandag dubbel ► Afrikaner-gemeenskap ontstoke oor haatspraak van Panyaza Lesufi Gauteng LUR vir Onderwys teen Afrikaans, wat sê dit “gaan sy verstand te bowe dat daar stryd is in skole vir Afrikaans as daar nie meer een universiteit is wat Afrikaans as onderrigmedium het nie” ► In terreuraanval 20 Mei op plaas tussen Fochville en Westonaria deur agt gewapende aanvallers op pa (55) en dogter (17) is dogter herhaaldelik verkrag ► Nog terreuraanvalle op plase: ► 21 Mei by Louis-Trichardt, Limpopo, Annette Kennealy voormalige DA raadslid vermoor in haar plaashuis aangetref ► 19 Mei by Addo, Oos-Kaap, vroulike plaaswerker deur twee gewapende aanvallers met messe gesteek, kontant geroof ► 17 Mei by De Doorns, Wes-Kaap, vyf gewapende aanvallers oorval bejaarde egpaar laataand in hul huis , beroof, geen verder besonderhede tans beskikbaar nie ► 87-jarige man in Tshwane in Distrikhospitaal erg aangerand deur personeel toe hy hulle aanspreek omdat hulle hom in Zoeloe en Tswana spot ► Pretoria Hooggeregshof gee uitspraak dat bevinding van OB Busisiwe Mkhwebane in saak van Estina-suiwelprojek by Vrede in Vrystaat so swak is dat dit tersyde gestel word ► Geweldige uittog van voorste SA rugbyspelers na klubs in die buiteland Engeland, Europa, Japan en VSA, o.a. Bulle-kaptein en Springbok-losskakel Handré Pollard ► Berigte dat hongersnood dreig in Zimbabwe a.g.v. droogte en lae vlak van Karibadam, sowat 3 miljoen mense benodig voedselhulp en beurtkrag word toegepas ►

Ekonomie (105)

Oor die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Mededinging sê adv. Anton Alberts van die VF-Plus in ʼn mediaverklaring: “Dit lyk ook of hierdie wetsontwerp eerder daarop gerig…
Die DA het na ontleding van die jaarverslae van staatsdepartemente en staatsondernemings vir die finansiële jaar 2017/18 bereken dat onreëlmatige, vrugtelose en vermorste uitgawes sowat…
Volgens berekeninge van die DA toon 2017/18 jaar verslae van staatsdepartemente en staatsmaatskappye dat minstens sowat R75 miljard gedurende die die boekjaar 2017/18 ongemagtig, vrugteloos…
Terwyl die waterkrane in die munisipale gebied van Mogale City met hoofkantoor te Krugersdorp droog bly, steier inwoners elke maand onder die druk van astronomiese…
Ná jare van onderhandeling en twis het die Kabinet pas weer ʼn nuwe weergawe van die Mynbouhandves goedgekeur. Die nuwe weergawe sal nou aan die…
Op sosiale media gons dit oor kommer oor moontlike grootskaalse Chinese belegging en vestiging in die Musina-Makhado ekonomiese sone naby Musina in Limpopo. Howel pres.…
Bladsy 2 van 14
Go to top