► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Ekonomie (101)

Volgens jongste syfers bekendgemaak van die Industrial Development Corporation (IDC) het die wins van hierdie staatsonderneming geval vanaf R1,65 miljard in 2014/15 tot R223 miljoen…
Pas is bekendgemaak dat Futuregrowth Asset Management, een van die sterkste batefondse in die land en ‘n sleutellener aan staatsondernemings besluit het om nie langer…
Volgens die jongste syfers van Statistieke SA het die aantal toeriste-aankomste in SA in die eerste ses maande vanjaar toegeneem, met ‘n totale getal van…
Blykens ‘n artikel deur prof. Jannie Rossouw van Wits op die webwerf www.theconversation.com/au word SA Lugdiens feitelik aan die gang gehou deur belastingbetalergeld wat tans…

“ ‘Salarisse’ van NW-spookwerkers verdwerg Nkandla”

‘n Mediaverklaring van Solidariteit lui soos volg: “Die koste van salarisse van 36 000 spookwerkers in die Noordwes Provinsie is in een maand sowat 3,5…
Bladsy 13 van 13
Go to top