►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Energie (49)

Midde-in die gyselaarsituasie waarin Eskom die land met beurtkrag gevange hou met selfs die moontlikheid om die nasionale kragnetwerk in duie te laat stort, is…
Eskom strompel voort met beurtkrag op kort kennisgewing en verskaf allerlei redes daarvoor. Intussen blyk dit dat korrupsie by die kragvoorsiener op megaskaal steeds aan…
Terwyl daar nog geen gerusstelling is oor die volhoubaarheid van Eskom as nasionale kragvoorsiener nie, behoort steeds indringend gesoek te word na alternatiewe kragoplossings op…
  Eskom is op soek na ‘n nuwe uitvoerende hoof nadat die huidige posbekleër Phakamani Hadebe ná minder as ’n jaar die tuig neerlê vanweë…
Nasionale kragvoorsiener Eskom gaan na berig word einde vandeesmaand R15 miljard benodig om lopende koste te dek, waaronder R7 miljard vir infrastruktuur en R4 miljard…
Die Nasionale Energiereguleerder van SA (Nersa) het Eskom goedkeuring gegee om ’n verdere tariefverhoging van 15,63% te implementeer by munisipaliteite regoor SA. Aanvanklik het Nersa…
Bladsy 1 van 7
Go to top