► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Energie (47)

Volgens konsepregulasies gepubliseer deur die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) sal enige krag wat in SA opgewek word, selfs elke sonpaneel of kragopwekker, geregistreer word by hul…
Dit is bekendgemaak dat Miga, 'n lid van die Wêreldbank Groep sowat $73 miljoen oftewel sowat R1,1 miljard gaan belê in die bou, bedryf en…
Dit blyk dat die jongste 27 hernubare energieprojekte wat deur die regering goedgekeur is, hoofsaaklik of uitsluitlik geoormerk is vir swart ekonomiese bemagting (SEB). Minister…
Terwyl dit opvallend is dat die nuwe kabinet van pres. Cyril Ramaphosa met Minister van Energie Jeff Radebe nie gras onder hul voete laat groei…
Oorspronklik voorgestel deur die Dept. van Handel & Nywerheid en gerugsteun deur die SA Nasionale Energie-Ontwikkelingsinstituut, die United Nations Industrial Development Organisation (UNIDO), die World Wide…
Die Nasionale Beplanningskommissie (NPC) het onlangs volgens riglyne van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NDP) 'n besprekingsdokument uitgereik waarin opsies behandel word om Eskom in geheel of…
Bladsy 3 van 6
Go to top