► Met meer as 80% van stemme getel in die verkiesing, staan nasionaal die ANC op sowat 57%, DA 22%, EFF 10%, IVP 3% en VF Plus 2,5%, met die res in bondel agterna ► Wat provinsies betref, is ANC loshande top in agt van die nege, met die Wes-Kaap wat steeds onder DA bly ► Algemene patrone op hierdie stadium is dat die ANC redelik gevaar het ten spyte van skandes van staatskaping en die gemors waarin die land gedompel is; DA het nie aan verwagtinge voldoen nie en is waarskynlik grootste verloorder om verskeie redes; IVP, VF Plus en EFF het almal hul mindere steun feitlik verdubbel, grootbek BLF heeltemal uit die bus met slegs sowat 8 000 stemme in totaal ► Kleiner partye maak groot bohaai oor bedrog met stemmery in die verkiesing, maar OVK sê ná deeglike ondersoek is weinig stawende bewyse gevind; luister bv. na hierdie stemgreep van Front Nasionaal en vorm jou eie mening ► Alliance Defending the Autonomy of Churches in SA (AdacSA) vandag in Pretoria se hooggeregshof vir saak om outonomie van kerke en godsdiensvryheid in SA te verdedig ► Zondo-kommissie hoor oor Transnet dat finansiële hoof van die maatskappy het mag gehad om kontrakte en tenders van tot R1 miljard alleen toe te ken ► MTN, een van die boikotters van Steve Hofmeyr, verloor in eerste kwartaal vanjaar meer as 1,3 miljoen kliënte ► Oor wie die beste skolerugbyspan in die land is, word môre in Bloemfontein bepaal wanneer Grey Kollege en Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) mekaar pak ►

Energie (43)

Dit blyk dat pres. Jacob Zuma en die kliek rondom hom in die regering en die ANC steeds vasbeslote is om ‘n kernkragprogram vir SA…
Die nuwe 96 MW en 138 MW windplase by De Aar is suksesvol in bedryf gestel en lewer krag aan die Eskom Hydra transmissiestasie naby…
Omdat dit nie aan operasionele veiligheidsvereistes voldoen nie, is die NTP radiochemiese fasiliteit van Necsa by Pelindaba naby Pretoria afgeskakel. Die fasiliteit produseer radio-isotope vir…
Volgens die jongste verslag van die Internasionale Energie-agentskap (IEA) is sonkrag die energiebron wat wêreldwyd die vinnigste groei – van die 165 GW hernubare energie…
Volgens wat die Sunday Times berig, was twee voormalige tronkvoëls Gayton McKenzie en Kenny Kunene, deel van 'n SA regeringsafvaardiging wat met instemming van pres.…
Eskom het aangekondig dat dit beplan om vanaf 18 September 2017 kragvoorsiening na ses Noord-Kaapse munisipaliteite af te sny vir vier ure elke dag, weens…
Bladsy 4 van 6
Go to top