► Verskoning gister geen Hooftrekke weens onvoorsiene omstandighede, vandag dubbel ► Afrikaner-gemeenskap ontstoke oor haatspraak van Panyaza Lesufi Gauteng LUR vir Onderwys teen Afrikaans, wat sê dit “gaan sy verstand te bowe dat daar stryd is in skole vir Afrikaans as daar nie meer een universiteit is wat Afrikaans as onderrigmedium het nie” ► In terreuraanval 20 Mei op plaas tussen Fochville en Westonaria deur agt gewapende aanvallers op pa (55) en dogter (17) is dogter herhaaldelik verkrag ► Nog terreuraanvalle op plase: ► 21 Mei by Louis-Trichardt, Limpopo, Annette Kennealy voormalige DA raadslid vermoor in haar plaashuis aangetref ► 19 Mei by Addo, Oos-Kaap, vroulike plaaswerker deur twee gewapende aanvallers met messe gesteek, kontant geroof ► 17 Mei by De Doorns, Wes-Kaap, vyf gewapende aanvallers oorval bejaarde egpaar laataand in hul huis , beroof, geen verder besonderhede tans beskikbaar nie ► 87-jarige man in Tshwane in Distrikhospitaal erg aangerand deur personeel toe hy hulle aanspreek omdat hulle hom in Zoeloe en Tswana spot ► Pretoria Hooggeregshof gee uitspraak dat bevinding van OB Busisiwe Mkhwebane in saak van Estina-suiwelprojek by Vrede in Vrystaat so swak is dat dit tersyde gestel word ► Geweldige uittog van voorste SA rugbyspelers na klubs in die buiteland Engeland, Europa, Japan en VSA, o.a. Bulle-kaptein en Springbok-losskakel Handré Pollard ► Berigte dat hongersnood dreig in Zimbabwe a.g.v. droogte en lae vlak van Karibadam, sowat 3 miljoen mense benodig voedselhulp en beurtkrag word toegepas ►

Energie (45)

'n Mens kry die indruk dat die ingeligte Amerikaners doodbang is vir 'n EMP (Electromagnetic Pulse) of 'n CME (Coronal Mass Emission, deur die son.)…
Die hoogs relevante en aktuele Waste-to-Energy Technologies Summit vind plaas op 23 Augustus 2017 by die Emperor’s Palace Convention Centre, Johannesburg. Die konferensie fokus op…
Substansiële ontwikkeling in die Bo-Karoo-streek – basies die noordelike gedeelte van die Noord-Kaap vanaf Hopetown, Orania en Vanderkloof suidwaarts tot De Aar en Colesberg –…
Na berig word, skuld die Zimbabwiese energieverskaffer Zesa Holdings Eskom 'n totale bedrag van R1,078 miljard vir elektrisiteitsaankope, waarvan R603 miljoen ingevolge 'n terugbetalingsplan einde…
Nuwe Minister van Energie Mmamoloko Kubayi het voor die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Energie erken dat 10 miljoen vate ruolie as die strategiese brandstof wat in…
Met die onlangse nuus dat die regering die groenlig gegee het vir ontginning van skaliegas in die Karoo d.m.v. hidrobreking, word weer gewys op die…
Bladsy 5 van 6
Go to top