►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Energie (49)

Nuwe Minister van Energie Mmamoloko Kubayi het voor die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Energie erken dat 10 miljoen vate ruolie as die strategiese brandstof wat in…
Met die onlangse nuus dat die regering die groenlig gegee het vir ontginning van skaliegas in die Karoo d.m.v. hidrobreking, word weer gewys op die…
'n Groot slag teen die kernkragplanne van die regering en in besonder van pres. Jacob Zuma is geslaan toe die Hooggeregshof in Kaapstad beslis het…
Dit blyk dat 'n eierdans gedoen word oor die toekomstige energiebronne van SA, in die sin dat Eskom 'n moratorium geplaas het op nuwe hernubare…
Die maatskappy Solar Capital (Edms.) Bpk. van Kaapstad beplan 'n sonkragaanleg van 75 MW 2 km suid van Orania en een van 450 MW 5…
Nadat Minister van Energie Tina Joemat-Pettersson drie weke gelede behoorlik die knuppel in die hoenderhok gegooi het met haar verklaring dat voorstelle vir kernkragontwikkeling of…
Bladsy 6 van 7
Go to top