► Op AfriForum Netwerk, aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans sake doen, al sowat 2 000 sake-ondernemings geregistreer ► Groep van ondersoekende joernaliste bekend as amaBhungane toon in verslag dat EFF-lede na bewering voordeel getrek het uit brandstoftender van bykans R500 miljoen van Tshwane in Januarie 2019 ► Arvitha Doodnath, jong regsdosent, by Vaal Universiteit van Tegnologie, Saterdagaand in Johannesburg doodgeskiet tydens motorkaping ► Einde Junie 2019 10,2 miljoen verbruikers in SA het skuldprobleme en verswakte kredietgeskiedenis, swakste sedert Junie 2015 ► Eben Etzebeth dien deur sy prokureurs teenaanklag in by MRK en vra dat hul saak by Gelykheidshof in hersiening geneem word ► Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) waarsku in jaarverslag dat 4de-nywerheidsrewolusie (4NR) en tegnologiese outomatisasie in SA kan lei tot derduisende werksverliese regdeur hele ekonomie ► Pres. Xi Jinping waarsku, met verwysings na aanhoudende betogings in Hong Kong, dat “enige pogings om China te verdeel sal lei tot gebreekte liggame en beendere tot poeier gemaal” ► Siriese weermag span kordon soldate en wapentuig oor hele linie tussen Turkse invalsmag en Koerdiese gebied; pres. Trump dreig Turkye met sanksies wat hul “ekonomie kan breek” ► Spaanse hof lê tronkstraf op vir 9 leiers van afskeidingsbeweging in Katalonië, vra vir uitlewering van hoofleier Carles Puigdemont wat in 2017 na België gevlug het ►

Energie (47)

Met die verstommende getuienis lewering oor die twee kommissies van ondersoek na staatskaping nl. die Zondo- kommissie en die Mokgoro- kommissie, kruip ook t.o.v. Eskom…
Die groot nuusstorie die afgelope week is Eskom en wat is aan en wat is af wat dit betref. dit lyk asof die nasionale kragvoorsiener…
Van al die onlangse nuus in ʼn snelveranderende Suid-Afrika is die enkele gevaarlikste verwikkeling, dié omtrent die finansieel wankelende Eskom. Volgens die nasionale kragvoorsiener self…
Howel die werklike syfers omtrent Eskom nie vir die publiek duidelik uitgespel word nie, lyk dit asof die werklike prentjie min of meer soos volg…
Die staking van Eskom werknemers wat aan verskeie vakunies behoort en wat aandring op hoër lone vir die feitlik bankrot staatsonderneming wat dit nie kan…
Die maatskappy Solar Capital (Edms) Bpk beplan die oprigting van twee voorgestelde fotovoltaïese sonenergiefasiliteite en gepaardgaande infrastruktuur te Orania in die Noord-Kaap en Luckhoff in…
Bladsy 2 van 6
Go to top