Van Niekerkshof Kennels

► Roemenië sluit aan by Hongarye, Pole Slowakye en Tsjeggiese Republiek om Moslem-migrante te verbied ► OB Busisiwe Mkhwebane gaan twee top ANC’s en voormalige Vrystaatse politici Ace Magashule en Mosebenzi Zwane ondersoek oor Vrede suiwelskandaal ► Inbraak by Valke-kantoor in Kaapstad – baie vrae daaroor ► Wreedaardige aanval op Mike Bonnette, boer van Chrissiesfontein, Midvaal-distrik – wonderbaarlik oorleef ► Mangaung Metro burgemeester weier openbare vergadering oor waterkrisis in die metro ► Britse regering skenk R858 miljoen aan pres. Cyril Ramaphosa ondanks of danksy sy voorneme om grond in SA te onteien sonder vergoeding ► Minister van Polisie Bheki Cele weier dat spesiale eenhede vir plaasveiligheid ingestel word ► Statebondsberaad in Londen met 53 staatshoofde; Brittanje nuwe bande vir Brexit ► Meer nuus op www.ditsem,net en Ditsem Facebook; teken in op DitsemBlits

burgerlike journalistiek banier  Photo and Frame Banier 2018

Gesondheid

Al die aanduidings is dat die listeriose-krisis wat die land getref het, grootliks die gevolg is van swak administratiewe staatsbeheer, eerstens, gebrekkige munisipale gesondheidskontroles en,…
Dit lyk of by wyse van uitsondering 'n positiewe wetsontwerp in die Parlement ter tafel is in die vorm van die Wetsontwerp op Mediese Innovasie,…
Volgens die konsultasiefirma Econex kan tot 1,9 miljoen mense hul mediese fondse verloor indien die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van die regering binne afsienbare tyd geïmplementeer…
Luidens ʼn onlangse artikel in Biznews wat gegrond is op navorsing gedoen deur Discovery Health, het die behandeling van mense met geestesverwante siektes die afgelope…
Volgens Liberty as die grootste onderskrywer van risikobesigheid in SA, was kanker die grootste rede vir eise in 2016, met kardio-vaskulêr in die tweede plek.…
Met die onlangse nuus dat die regering die groenlig gegee het vir ontginning van skaliegas in die Karoo d.m.v. hidrobreking, word weer gewys op die…
Bladsy 1 van 2

VVK2 banier