► “’n Monument van grootskaalse korrupsie” is hoe Noord-Kaapse premier dr. Zamani Saul nuwe psigiatriese hospitaal in Kimberley geopen het 13 jaar nadat konstruksie begin is @ R290 miljoen, maar nou eers voltooi is teen R2 miljard ►Appèlhof handhaaf beslissing van Noord-Gauteng hooggeregshof dat Cash Paymaster Services (CPS) R316 miljoen aan Sassa moet terugbetaal ►Transnet toon wins van R6 miljard vir finansiële jaar 2018/19; eerste staatsonderneming in baie lank tyd wat wins toon ►Plaasterreur 30 September, Malmesbury, twee aanvallers in plaashuis, huiseienaar skiet een dood ►Groot dele van die land vanaf Limpopo tot in die Wes-Kaap ondervind erge droogtetoestand met minder as 50% van die gemiddelde reënval in 2018/19 seisoen – sien by hierdie skakel hoe in Steytlerville-distrik droogte ervaar word; aan die ander kant sien by hierdie video hoe gejuig word oor goeie reën in distrik Beaufort-Wes ►Kampioen Boran stoetbul genaamd Mr. Million, gekoop vir R1 miljoen, se hakskeensenings deur veediewe op plaas by Brits afgekap, moes vankant gemaak word ►Intensiewe driedaagse-kursus oor in- en uitvoer en internasionale handel aangebied te Midrand, Kaapstad en Durban, kontak Ronell 073 291 0450 of events@norcaz.biz►

Gesondheid

Met die onlangse nuus dat die regering die groenlig gegee het vir ontginning van skaliegas in die Karoo d.m.v. hidrobreking, word weer gewys op die…
'n Toonaangewende operasie by enige wêreldstandaarde is pas in die Groote Schuur Hospitaal, Kaapstad, gedoen waardeur 'n jong seun van Kaapstad Tylor Baker, wat sonder…
In SA en in die VSA word tans ‘n hernude veldtog teen aborsies van stapel gestuur, met plaaslik die Christian Action Network wat daarop wys…
Gedurende vraetyd in die Nasionale Vergadering het Minister van Gesondheid Aaron Motsoaledierken dat die verwagte finansiering van sy ambisieuse Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) so hoog beloop…
Dit is bekendgemaak dat die die eerste moeder-en-kind-hospitaal in Suid-Afrika op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en langs die Universitas Akademiese…
As jy 'n tipiese 20 x sigarette-per-dag-roker is en jou gewoonte staak, sal jou liggaam waarskynlik soos volg reageer:Twee uur nadat jy opgehou rook het,…
Bladsy 2 van 2
Go to top