► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Grond

Dinsdagnag 31 Julie 2018 het Cyril Ramaphosa as leier van die ANC namens die organisasie in 'n TV uitsending aangekondig dat die ANC besluit het…
'n Afvaardiging o.l.v. die VF Plus is in proses om eise oor grond in Mpumalanga wat spruit uit wettige ooreenkomste in die 19de eeu, met…
Insiggewend is dat van die skriftelike voorleggings wat deur die voorgeskrewe amptelike kanale gemaak is oor die voorstel dat artikel 25 van die Grondwet gewysig…
Sover dit die verhore oor die grondkwessie aangaan wat tans landswyd gehou word, is die oorheersende indruk dat blanke stemme uitgedoof word deur die massa…
ʼn Eens florerende druiwe- en sitrusplaas van 480 ha in Limpopo is gereduseer tot bouvalle en afgekapte lemoenbome wat vir vuurmaakhout gebruik is. Dit is…
AfriForum het die Parlement skriftelik in kennis gestel dat dit regstappe oorweeg om die voorgestelde onteiening van eiendom sonder vergoeding onwettig te laat verklaar. Tesame…
Bladsy 3 van 7
Go to top